17 Ek versoek julle, my broers: wees versigtig vir hulle wat verdeeldheid en struikeling veroorsaak buite die leringe wat julle geleer het. Julle moet wegbly van hulle af,
18 want sulke mense dien nie ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een nie, maar hulle eie maag en hulle mislei die verstand, wil en emosie van die reines deur hulle soet woorde en seëninge.`Am 5:15 maar onskuldig oor wat boos is.
19 Julle gehoorsaamheid het oral bekend geword; daarom verbly ek my oor julle en ek wens dat julle wys mag wees oor wat goed is,Gen 3:15 Die onverdiende guns van ons Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, sal by julle bly!
20 Die God van vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid sal die teëstander spoedig onder julle voete verbrysel.
21 Timotheos, my medewerker, groet julle en Loukios en Yasoon en Sosipatros, my broers.
22 Ek, Tertios, wat die brief neergeskryf het, groet julle in die Meester.
23 Gaios, my gasheer, asook die hele gemeente, groet julle. Erastos, die tesourier van die stad en die broer Kuartos groet julle.