16 As ek enige iets doen wat ek nie wil nie, dan getuig ek dat die geskrewe wet goed is,
17 maar dat dit nie nou ek is wat dit doen nie, maar die sonde wat in my bly,
18 want ek weet dat in my, dit is in my vlees, die goeie nie bly nie, want dit is maklik vir my om bly te wees oor die goeie, maar ek kan dit nie doen nie,
19 want die goeie wat ek gekies het om te doen, het ek nie gedoen nie, maar die bose wat ek nie wou doen nie, dit het ek gedoen.
20 As ek enige iets doen wat ek nie wou nie, dan was dit nie ek wat dit gedoen het nie, maar die sonde wat in my bly.
21 Ek vind dus ’n wet, wat met my gewete saamstem, wat kies om die goeie te doen omdat die bose naby my is,
22 want ek verheug my in die wet van God vanuit die innerlike mens,