3 want ek het gebid dat ekself, ter wille van my broers, my bloedverwante na die vlees, vernietig sou word, weg van Die Gesalfde Een af.Eks 4:22 die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God,Eks 13:21; Eks 40:36-38; Yeg 1:28 die verbond,Gen 17; Eks 19-24; Yir 31:30 die geskrewe wet, die dienswerk daarin,Eks 25-27; Heb 8:6 die beloftes2 Kor 1:20
4 Hulle wat Yisra’el is, het ontvang: die plasing tot kinders,Luk 1:26-35 Hy wat God oor alles is, tot Wie lofprysing en seën is vir ’n tydlose ewigheid! Dit is waar.
5 en die vaders en vanuit hulle het Die Gesalfde Een in die vlees verskyn,
6 Dit is nie asof die boodskap van God gefaal het nie, want nie almal wat vanuit Yisra’el is, is Yisra’el nie.Gen 21:12 sal hulle jou nageslag genoem word.”Ps 105:6
7 Ook nie omdat hulle almal Avraham se nageslag is, is hulle kinders nie, want dit is gesê: “in Yitz’gak
8 Dit is: nie díe wat kinders van die vlees is, is kinders van God nie, maar die kinders van die belofte word gereken as nageslag,Gen 18:14
9 want dit is die boodskap van die belofte: “Op die bepaalde tyd sal Ek kom en Sarah sal ’n seun hê.”