1 Herinner hulle om heersers en outoriteite te gehoorsaam, hulle te onderwerp en voorbereid te wees vir elke goeie werk;
2 om niemand te beledig nie, nie te wedywer nie, maar nederig te wees in alles en aan alle mense hulle sagtheid te wys,
3 want ons was ook vroeër dwaas, sonder oortuiging, ons was mislei, slawe van veranderende begeertes. Ons was betrokke in boosheid en jaloesie, verwerplik en het mekaar gehaat,
4 maar toe Sy sagtheid en die liefdevolle goedheid van God, ons Lewegewer, openbaar is,Yog 3:3