17 Eliyahu was ’n mens onderworpe aan lyding, net soos ons; hy het gebid dat dit nie moes reën nie en dit het op die aarde drie jaar en ses maande lank nie gereën nie1 Kon 17:1; 1 Kon 18:42-45 en die hemel het reën gegee en die aarde het sy vrugte gegee.
18 en hy het weer gebid,
19 My broers, as een van julle van die pad van die waarheid afgedwaal het en iemand hom van sy fout af laat omdraai na God toe,
20 laat hy weet dat die een wat ’n sondaar van die foute van sy lewe, na God toe laat omdraai, ’n gees uit die dood red en ’n menigte sondes bedek.