1 Hiram, koning van Tzor, het boodskappers na Dawid gestuur met sederhout, messelaars en skrynwerkers om vir hom ’n huis te bou.
2 Dawid het gesien dat יהוה hom as koning oor Yisra’el gekies het, want Sy koninkryk is opgelig ter wille van Sy volk Yisra’el.
3 Dawid het meer vroue gevat in Yerushalayim nadat hy van Hevron af gekom het en daar is vir hom nog seuns en dogters gebore.
4 Hierdie is die name van die seuns wat vir hom gebore is in Yerushalayim: Shamua, Shovav, Natan, Shlomo,