7 Jy moet daarom nou so aan My dienskneg Dawid sê: ‘So sê יהוה-Tzva’ot: Ek het jou uit die skaapkraal, agter die skape in die veld, gevat om koning te wees oor My volk Yisra’el
Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17
Kyk 1 Kronieke 17:7 in konteks