2 Dan, Yosef, Binyamin, Naftali, Gad en Asher.
3 Die seuns van Y’hudah: `Er, Onan en Shelah, hierdie drie is vir hom gebore by Bat-Shua, die Kena’aniet. `Er, die eersgeborene van Y’hudah, was boos in die oë van יהוה en Hy het hom doodgemaak.
4 Tamar, sy skoondogter, het vir hom geboorte gegee aan Peretz en Zerag. Y’hudah het altesaam vyf seuns gehad.
5 Die seuns van Peretz was Hetzron en Hamul.
6 Die seuns van Zerag: Zimri, Eitan, Heiman, Kalkol en Dara; almal saam vyf.Y’ho 7:17-20
7 Die seuns van Karmi: `Akhan, die moeilikheidmaker vir Yisra’el, wat in die afgesonderde dinge oortree het.
8 Die seun van Eitan was Azaryah.