22 S’guv was die vader van Ya’ir, wat drie en twintig stede in die land van Gil’ad gehad het.
23 Na dit het Hetzron gesterf in Kalev se land, Efratah, toe sy vrou vir hom geboorte gegee het aan Ashgur, die vader van Tekoa.
24 Die seuns van Yeragme’el, eersgeborene van Hetzron: Aram, die eersgeborene, Bunah, Oren en Otzem, hulle suster.
25 Yeragme’el het nog ’n vrou gehad met die naam van `Atarah; sy was die moeder van Onam
26 Die seuns van Aram, die eersgeborene van Yeragme’el, was Ma’atz, Yamin en `Eker.
27 Die seuns van Onam: Shammai en Yada. Die seuns van Shammai: Nadav en Avishur.
28 Die naam van die vrou van Avishur was Avigayil en sy het vir hom geboorte gegee aan Agban en Molid.