25 Yeragme’el het nog ’n vrou gehad met die naam van `Atarah; sy was die moeder van Onam
26 Die seuns van Aram, die eersgeborene van Yeragme’el, was Ma’atz, Yamin en `Eker.
27 Die seuns van Onam: Shammai en Yada. Die seuns van Shammai: Nadav en Avishur.
28 Die naam van die vrou van Avishur was Avigayil en sy het vir hom geboorte gegee aan Agban en Molid.
29 Die seuns van Nadav: Seled en Appayim, maar Seled is dood sonder kinders.
30 Die seun van Appayim was Yish’i; die seuns van Yish’i was Sheshan en Sheshan het gesterf sonder seuns.
31 Die seuns van Yada, die broer van Shámmai: Yeter en Yonatan en Yeter is dood sonder kinders.