6 Die seuns van Zerag: Zimri, Eitan, Heiman, Kalkol en Dara; almal saam vyf.Y’ho 7:17-20
7 Die seuns van Karmi: `Akhan, die moeilikheidmaker vir Yisra’el, wat in die afgesonderde dinge oortree het.
8 Die seun van Eitan was Azaryah.
9 Die seuns van Hetzron wat vir hom gebore is: Yeregme’el, Aram en K’luvai.Num 7:12; Num 2:3
10 Aram was die vader van `Amminadav en `Amminadav van Nagshon, prins van die seuns van Y’hudah.
11 Nagshon was die vader van Salmon en Salmon van Bo’az;
12 Bo’az van `Oved en `Oved van Yishai;