27 se seun Eli’av, se seun Yerogam en se seun Elkanah.1 Sh’m 8:2
28 Die seuns van Sh’mu’el: Yo’el, die eersgeborene en die tweede Aviyah.
29 Die seuns van M’rari: Magli, se seun Livni, se seun Shim’i, se seun `Uzah,
30 se seun Shim’a, se seun Hagiyah en se seun `Azayah.
31 Hierdie is hulle almal wat Dawid aangestel het om te bedien in die huis van יהוה waar die ark gestaan het.
32 Hulle het met baie sang in die Teenwoordigheid van יהוה, in die Tent van die Vergadering, bedien totdat Shlomo die huis van יהוה in Yerushalayim gebou het en toe het hy hulle in hul dienswerk aangestel volgens hulle orde.
33 Hierdie is die bedienaars en hulle seuns: van die seuns van die K’hatiete, van die familie van die Leviete: Heman en Yo’el, die seun van Sh’mu’el,