50 Hierdie is die seuns van Aharon: El’azar was sy seun, Pingas sy seun, Avishua sy seun;
51 Bukki sy seun, `Uzi sy seun, Z’ragyah sy seun,
52 M’rayot sy seun, Amaryah sy seun, Agituv sy seun,
53 Tzadok sy seun, Agima’atz sy seun.
54 Hierdie was die stede wat toegewys was aan die families regdeur hulle grense: aan die seuns van Aharon, die familie van die K’hatiete, (want aan hulle was die eerste lot),
55 aan hulle is gegee: Hevron, in die land Y’hudah en sy gebied rondom,
56 maar al die saaigrond van die stad en sy dorpe rondom, het hulle vir Kalev, die seun van Y’funneh, gegee.