14 Die seuns van M’nasheh: Asri’el, wat vanuit sy byvrou gebore is; sy het ook geboorte gegee aan Makhir, die vader van Gil’ad.
15 Makhir het die dogter van ’n prins as vrou gevat, wie se suster se naam, Ma’akhah was. Die naam van sy oudste broer was Tz’lof ’gad. Tz’lof ’gad het geen seuns, maar wel dogters gehad.
16 Ma’akhah, ook die moeder van Makhir, het geboorte gegee aan ’n seun en hom Peresh genoem en die naam van sy broer was Sheresh.
17 Die seun van Ulam was Rekem en die seun van Rekem, B’dan; dit is die seuns van Gil’ad, die seun van Makhir, die seun van M’nasheh.
18 Sy suster Ma’akhah het geboorte gegee aan Ish-Hod, Avi’ezer,
19 Sh’mida, Agyan, Sh’khem en Ani’am.
20 Die seuns van Efrayim: Shutelag, Bered, sy seun, Tagat, sy seun, Ele’adah, sy seun, Agat, sy seun,