39 Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Y’honatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al.
40 Die seun van Y’honatan was M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah.
41 Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh en Ta’rea.
42 Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza;
43 Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun El’asah, sy seun Atzel.
44 Atzel het ses seuns gehad en dít is hulle name: `Azrikam, sy eersgeborene, Bokhru, die tweede, Yishma’el, Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle was die seuns van Atzel.