37 maar as die skurwe plek lyk asof dit dieselfde gebly en donker hare daarop gegroei het, dan is die skurwe plek gesond. Hy is rein en die priester moet hom rein verklaar.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 13
Kyk Levitikus 13:37 in konteks