12 Julle mag dit as ’n offer van eerstelinge tot יהוה bring, maar dit mag nie op die altaar as ’n aangename geur gebrand word nie.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 2
Kyk Levitikus 2:12 in konteks