3 Om hierdie rede is my heupe vol benoudheid; pyne het my aangegryp soos die pyne van ’n vrou wat geboorte gee. Ek is so verward, ek kan nie hoor nie; so angsbevange, ek kan nie sien nie.
Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 21
Kyk Yesha'yahu 21:3 in konteks