25 Ek, Ek is die Een wat jou wetsoortredinge uitvee om My ontwil en Ek sal nie aan jou sondes dink nie.
26 Herinner My, laat ons ons saak saam bepleit; stel jou saak sodat jy reg bewys kan word.
27 Jou eerste voorvader het gesondig en jou spreekbuise het teen My oortree.
28 Jou prinse het die Afgesonderde Plek onteer; daarom het Ek Ya’akov aan die vervloeking oorgegee en Yisra’el aan bespotting,