1 Dit het in die dae van Agaz, die seun van Yotam, die seun van `Uziyahu, koning van Y’hudah gebeur dat Retzin, koning van Aram en Pekag, die seun van Remalyah, koning van Yisra’el, opgegaan het na Yerushalayim om daarteen oorlog te maak, maar dit nie kon oorwin nie.