6 (2:7) Ek het afgegaan tot by die wortels van die berge, die aarde met sy tralies was vir ewig rondom my, maar U het my lewe uit die put uit opgebring, יהוה, my God!
7 (2:8) Terwyl ek weggetaan het, het ek יהוה onthou en my gebed het, in U afgesonderde tempel, na U toe gekom.
8 (2:9) Die wat nietige afgode erken, verlaat hulle vertrouenswaardigheid,
9 (2:10) maar ek sal tot U offer met ’n stem van danksegging. Dit wat ek beloof het, sal ek betaal. Redding is vanaf יהוה.”
10 (2:11) Toe het יהוה die vis beveel en dit het Yonah op die droë grond uitgespoeg.