25 Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My.”
Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11
Kyk 1 Korintiërs 11:25 in konteks