2 En al sou ek die gawe van profesie hê, en sou ek alle geheime kon ontrafel,en al die kennis ter wêreld hê, en al sou ek genoeg geloof hê om berge te verskuif, maar ek kom die liefde kort, sou ek ’n ronde nul wees.
Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13
Kyk 1 Korintiërs 13:2 in konteks