37 Maar as hy innerlik sterk staan en daar geen noodsaaklikheid bestaan om te trou nie; en as hy goeie selfbeheersing het en in sy hart klaar besluit het om sy meisie in haar ongehude staat te laat bly, doen hy ook goed.
Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7
Kyk 1 Korintiërs 7:37 in konteks