Handelinge 28:13 NLV

13 Daarvandaan het ons verder gevaar en in Regium gekom, heel in die suide van Italië. Na nog ’n dag het daar ’n suidewind begin waai, en op die tweede dag was ons in Puteoli.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:13 in konteks