31 Maar wat die opstanding van die dooies betref – het julle niks hieroor in die Skrif raakgelees nie? Lank nadat Abraham en Isak en Jakob reeds dood was, het God immers gesê:
Lees volledige hoofstuk Matteus 22
Kyk Matteus 22:31 in konteks