2 Kronieke 16:12 NLV

12 In die 39ste jaar van sy regering het Asa ’n ernstige siekte aan sy voete opgedoen. Maar selfs in sy siekte het hy nie hulp by die Here gesoek nie, maar by sy dokters.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:12 in konteks