2 Kronieke 31:5 NLV

5 Soos die bevel bekend geword het, het die Israeliete van die eerste opbrengste gebring. Dit was koring, nuwe wyn, olie, heuning en al die produkte van hulle landerye. Hulle het baie goed, die tiende van alles, gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:5 in konteks