19 Manasse se gebed en hoe sy pleidooi die Here ontroer het, al sy sondes en ontrouheid, die plekke waar hy die heidense heiligdomme, Asjerapale en afgodsbeelde opgerig het voordat hy berou gehad het, is opgeteken in Die annale van die sieners.
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33
Kyk 2 Kronieke 33:19 in konteks