23 Hou op om lofliedere te sing,dit is net ’n geraas!Ek sal ook nie na die melodieëvan julle harpe luister nie.
24 Ek wil liewer ’n vloed van regverdigheid sien,’n eerlike leefwyse soos ’n stroom water wat nie ophou vloei nie.
25 “Israel, was dit vir My dat julle 40 jaar lankbrandoffers en graanoffersin die woestyn gebring het?
26 Nee, dit was eerder vir die koninggod Sikkut en die stergod Kijun wat julle self gemaaken saamgedra het.
27 Daarom sal Ek julle wegstuurin ballingskap,na ’n land oos van Damaskus.”Dit sê Hy wat genoem worddie Here God, die Almagtige.