11 As die Here die opdrag gee,sal van die grootstetot die kleinste huise tot stukke en brokkeafgebreek word.
12 “Perde kan tog nie oor rotse galop nie!’n Mens gebruik mos nie osse om rotse om te ploeg nie!Tog het julle wat reg is in iets giftigs verander, en wat regverdig is in iets wat bitter is.
13 Julle spog oor Lo-Dabaren sê:‘Het ons nie Karnajim op eie krag ingeneem nie?’”
14 Die Here God, die Almagtige, sê:“O volk van Israel, Ek sal ’n vyandige volk oor julle laat heers.Hulle sal julle onderdruk vanaf Lebo-Hamat in die noorde tot by die Arabaspruit in die suide.”