27 moet julle antwoord: ‘Dit is die offer van die Paasfees vir die Here. Hy het in Egipte die Israeliete se huise oorgeslaan. Hy het die Egiptenaars se oudste seuns doodgemaak, maar ons oorgesien en ons nie doodgemaak nie.’” Die volk het toe afgebuk en die Here aanbid.