33 Nadat jy die gordyn gehang het, moet jy die ark van die verbond agter die gordyn kom neersit. Die heiligdom word met hierdie gordyn van die Allerheiligste deel van die tent afgeskort.
Lees volledige hoofstuk Eksodus 26
Kyk Eksodus 26:33 in konteks