18 “Wat is die nut om mensgemaakte afgode te aanbid? Dit is dwaas om julle vertroue te stel op iets wat julle met julle eie hande gemaak het. Dit is ’n afgod wat nie kan praat nie. Julle is dwase om dié leuens te glo!
Lees volledige hoofstuk Habakuk 2
Kyk Habakuk 2:18 in konteks