2 En as hulle vir jou vra: ‘Waarheen moet ons gaan?’ sê vir hulle die Here sê: “‘Wie bestem is vir die dood, na die dood.Wie bestem is vir die oorlog,na die oorlog.Wie bestem is vir hongersnood,na die hongersnood. En wie bestem is vir gevangenskap,na die gevangenskap.’