Josua 10:2 NLV

2 Hy en sy mense het baie bang geword. Gibeon was ’n sterk stad. Dit was groter as Ai en so sterk soos ’n stad met ’n koning. Sy soldate was dapper vegters.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:2 in konteks