26 Hy moet al die vet van die bok op die altaar verbrand, net soos wat met die maaltydoffer gemaak word. Op dié manier sal die priester vir die sonde van die leier versoening doen en sal hy vergewe word.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 4
Kyk Levitikus 4:26 in konteks