27 ’n Persoon geniet aanvaarding as hy die goeie nastreef. Kwaad haal die een in wat daarop uit is.
28 Iemand wat staatmaak op rykdom, kom juis tot ’n val. Iemand wat reg doen, floreersoos groen blare aan ’n boom.
29 Die een wat in sy huisongelukkigheid bring, sal naderhand die wind erf. ’n Onverstandige mens word die slaaf van iemand met wysheid.
30 Iemand wat reg optree, is soos ’n vrugbare boom. ’n Mens wat wys is, red ander se lewens.
31 As die regverdige hier op aarde kry wat hom toekom, sal ook die goddelose en die sondaar besliskry wat hy verdien.