29 Iemand wat geweld voorstaan, mislei sy naaste en lei hom op ’n verkeerde pad.
30 Iemand wat met sy oog knik, is besig om slinkse planne uit te dink. Hy pers sy lippe opmekaar, so vasberade is hy oor sy boosheid.
31 Grys hare is soos ’n pragtige kroon, ’n mens kry dit by personewat reg lewe.
32 Dis beter om geduldig te wees as dapper. Selfbeheersing is beter as om ’n stad in te neem.
33 Mense kan lootjies trek,maar die Here sal bepaalwat die uitkoms sal wees.