30 Ek het by ’n lui mens se landeryeverbygeloop. Die wingerd was die eiendomvan ’n onverstandige mens.
31 Onkruid het dit heeltemal ingeneem. Dit was toegegroei onder bossies. Sy klipmuur het omgeval.
32 Ek het nagedink oor wat ek gesien het. Ek het iets daaruit geleer.
33 Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om agteroor te sit,
34 dan kom jou armoede aangestap, en oorval behoeftes jousoos ’n gewapende inbreker by jou huis.