23 So seker soos die noordewind altyd reën bring, so seker maak hulle wat agteraf praataltyd ander mense kwaad.
24 Dit is beter om op die hoek van ’n platdak te bly, as binne-in ’n huis saam met ’n vrou wat oor alles stry.
25 Goeie nuus van ’n ver land af is soos koue water vir ’n moeë mens se dors.
26 ’n Regverdige mens wat swig voor die goddeloseis soos ’n fontein vol modder, soos ’n put met vuil water.
27 Om te veel heuning te eet, is nie goed nie,so ook is iemand wat voortdurend sy eie eer soek.
28 Iemand wat homself nie in bedwang kan hou nie, is soos ’n stad sonder ’n muur wat beskerming bied.