7 Net soos met lewelose dinge wat ’n klank gee, ’n fluit of ’n siter, as hulle nie ’n onderskeid in toon laat hoor nie, hoe sal ’n mens weet wat op die fluit of siter gespeel word?
Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 14
Kyk 1 Korinthiërs 14:7 in konteks