25 En hy was ’n teëstander van Israel al die dae van Salomo — en dit nog by die kwaad wat Hadad gedoen het — want hy het ’n afsku van Israel gehad, en hy het oor Aram koning geword.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11
Kyk 1 Konings 11:25 in konteks