26 En die dikte daarvan was ’n handbreed, en sy rand was in die vorm van ’n bekerrand, soos ’n lelieblom; dit het tweeduisend bat gehou.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7
Kyk 1 Konings 7:26 in konteks