1 Samuel 16:12 AFR53

12 Daarop het hy gestuur en hom laat kom; en hy was rooierig, met mooi oë en ’n mooi voorkoms. En die Here sê: Staan op, salf hom, want dit is hy.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:12 in konteks