7 Daarop kry Saul berig dat Dawid in Kehíla gekom het, en Saul sê: God het hom in my hand oorgelewer, want hy het homself opgesluit deurdat hy in ’n stad met poorte en grendels ingegaan het.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23
Kyk 1 Samuel 23:7 in konteks