13 en Jehu die broers van Ahásia, die koning van Juda, aantref, sê hy: Wie is julle? En hulle antwoord: Ons is die broers van Ahásia, en ons het afgekom om die seuns van die koning en die seuns van die gebiedster te groet.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10
Kyk 2 Konings 10:13 in konteks