2 Konings 13:1 AFR53

1 IN die drie-en-twintigste jaar van Joas, die seun van Ahásia, die koning van Juda, het Jóahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samaría — sewentien jaar lank.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:1 in konteks