17 En Amásia, die seun van Joas, die koning van Juda, het ná die dood van Joas, die seun van Jóahas, die koning van Israel, vyftien jaar gelewe.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14
Kyk 2 Konings 14:17 in konteks