2 Konings 18:27 AFR53

27 Maar die rábsake sê vir hulle: Het my heer my na jou heer en na jou gestuur om hierdie woorde te spreek? Is dit nie na die manne wat op die muur sit, dat hulle hul eie drek kan eet en hul eie water kan drink saam met julle nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:27 in konteks